Main Content

Skoolfonds

Die skoolfonds vir 2026 beloop R28 800-00 per jaar, per leerder en betalings kan per elektroniese bank-oordrag, per debiet-, krediet- of SAMBA-kaart gemaak word. ‘n Debietorder fasiliteit is ook beskikbaar.

Hoërskool Diamantveld streef daarna om sovêr as moontlik kontantloos te gaan.

Betalingsopsies

  1. As die volle bedrag betaal word voor of op 28 Februarie 2026 kwalifiseer u vir ‘n korting en betaal slegs R27 360.00
  2. Maandelikse paaiemente Graad 8-11: van Januarie tot Oktober betaal u R2 620.00 per maand en November se paaiment sal R2 600.00 wees met die betalingsopsies so vroeër genoem.
  3. Maandelikse paaiemente Graad 12: van Januarie tot Oktober betaal u R2 880.00 per maand met die betalingsopsies soos vroeër genoem

Betrokke Personeel

Alle navrae in verband met betalings kan gerig word aan:

Jongste Nuus

Trots Diamantveld

Jongste Nuus


Close