
Agste en Negende Vakke na Skoolure
Kies 0, 1 of 2 vakke uit die onderstaande lys. Behels ekstra koste per vak.
Graad 10
- Besigheidstudies
- Dramatiese Kunste
- Ekonomie
- Ingenieursgrafika en Ontwerp
- Landbouwetenskappe
- Musiek
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Toerisme
- *Visuele Kunste
Graad 11 en 12
- Besigheidstudies
- Ekonomie
- Ingenieursgrafika en Ontwerp
- Musiek
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Toerisme
- *Visuele Kunste










