
Krieket Top Resultate
van 2025
- O/15: Twee provinsiale spelers
- O/16: Vier provinsiale spelers
- O/19: Vier provinsiale spelers
- O/16 Dogters: Een provinsiale speler
- Eerste krieketspan eindig tweede in die Bloemfontein-liga
- Neem deel aan die HJS-Paarl-toernooi
- Neem deel aan die Somerset College-toernooi
- Aanbieder van ‘n top T20-kriekettoernooi in die land waaraan 18 skole vanjaar deelgeneem het
SA Colts Spelers
- Simon Liversage
Nasionale Krieket Spelers
- Gerhardus Liebenberg en Rudolf Steyn












