
Hokkie Top Resultate
van 2022
- O/16 Seuns: vierde in die Noord-Kaap liga, sesde in die Sentrale Skole Reeks
- O/19 Seuns: tweede in die Noord-Kaap liga, vyfde in die Sentrale Skole Reeks
- O/16 Meisies: tweede in die Noord-Kaap liga, agtste in Sentrale Skole Reeks
- O/19 Meisies: eerste in die Noord-Kaap liga, derde in die Sentrale Skole Reeks
- Nege provinsiale seuns spelers
- Sewe provinsiale dogters spelers