Volg ons op sosiale platforms:
Tiaan Kriek het die afgelope naweek vir die Noord-Kaap Mini’s deelgeneem en het ongelukkig net-net in die finaal vasgeval. Dit bly egter ’n ongelooflike prestasie en beslis iets waarop ons baie trots is.
#trotsdiamantveld