💎

Baie geluk aan Liesa Krüger met haar uitstekende prestasies tydens die SASA T&F Kampioenskappe!

Sy het ’n bronsmedalje verower in die 1500m (dogters o/17) met ‘n tyd van 4:39.38 en ook ’n vierde plek behaal in die 800m (dogters o/17) met ‘n tyd van 2:14.75.

Dit is voorwaar prestasies om op trots te wees. Ons is ongelooflik trots op jou! 💙💛

#trotsdiamantveld