Baie geluk aan Danika Roets wat ’n 7de plek in Suid-Afrika behaal het tydens die Senior ASA Kampioenskappe in Stellenbosch!
Dit is ’n ongelooflike prestasie op nasionale vlak. Jy maak die Diamantveld-blou trots! 💙💛
Ons sien uit na nog groot hoogtes wat jy gaan bereik!
#trotsdiamantveld











