Baie geluk aan ons o/15’s wat in die doodsnikke ’n drie gaan druk het om Boland Landbouskool met 7–3 te klop.

Dit is fantasties om te sien hoe hierdie manne op die rugbyveld groei en karakter toon.

Welgedaan, seuns!

#trotsdiamantveld