Die volgende atlete het uitstekende prestasies gelewer die afgelope naweek: ●Lehane Lategan – 6de uit 52 deelnemers
●Louis Lategan – 7de uit 59 deelnemers
●Stian Mostert – 12de uit 59 deelnemers
●Theodore Opperman – 13de uit 59 deelnemers
●Elizabeth Opperman – 14de uit 48 deelnemers
●Nika Botma – 39ste uit 48 deelnemers Baie geluk aan elke atleet met hierdie besonderse prestasie. #trotsdiamantveld













