🏏🔥 Ons O/15A het ’n indrukwekkende oorwinning behaal teen Hoërskool Sentraal se O/15-span en die wedstryd met 141 lopies gewen. 💎 Diamantveld O/15A: 179/4 (20 boulbeurte)
⭐ Hennie Opperman – 96 (57)
Jean Diedericks – 22 (17)
Tiaan Kriek – 19* (24) 🎯 Uitstekende boulwerk:
Roelof Conradie – 5/18
Carlo Viljoen – 1/5
Chris van Niekerk – 1/5 Hoërskool Sentraal is beperk tot 38 almal uit in 8.5 boulbeurte. Baie geluk aan elke speler en die afrigter met ’n uitslag waarop ons trots kan wees! 💙👏 #trotsdiamantveld













