
Atletiek Top Resultate
van 2024
- Nege ASA-kampioenskappe en SA-skole-atlete opgelewer in 2024.
- Een medalje-wenner tydens die SA-kampioenskappe.
- Neem deel aan die volgende byeenkomste: Hartswater Top 20, Hoërskool Sentraal-byeenkoms, Grey Oranje-byeenkoms, NWU Prestige-byeenkoms, Hoërskool Jim Fouché-byeenkoms en TUT Curro Hazeldean Top 14.
- Spesialisafrigting.















