Main Content

Losiesgeld

Die jaarlikse koshuisgeld vir 2026, soos aanbeveel deur die Beheerliggaam en goedgekeur op die Algemene Jaarvergadering van 11 November 2025, is as volg:

  • Graad 8-11 Kind 1: R48 000.00 betaal R4 370.00 oor 10 maande en R4 300.00 vir maand 11 (Jan-Nov).
  • Graad 12 betaal R4 800.00 oor 10 maande (Jan-Okt)
  • Graad 8-11 Kind 2: R45 000.00 betaal R4 100.00 oor 10 maande en R4 000.00 vir maand 11 (Jan-Nov)
  • Graad 12 betaal R4 500.00 oor 10 maande (Jan-Okt)

Indien koshuisgeld ten volle betaal is teen 31 Desember 2025, sal afslag van 10% (Kind 1: R4 800.00; Kind 2: R4 500.00) per leerder toegestaan word.

  • Indien koshuisgeld ten volle betaal is teen 28 Februarie 2026, sal afslag van 5% (Kind 1: R2 400.00; Kind 2: R2 250.00) per leerder toegestaan word.
  • ‘n Gedeeltelike nie-terugbetaalbare koshuisgeld paaiement van R1 000.00 per leerder vir 2027 is betaalbaar voor of op 7 Oktober 2026.

Koshuisgeld is maandeliks vooruitbetaalbaar voor/op die 3de van elke maand.

Jongste Nuus

Trots Diamantveld

Jongste Nuus


Close