Baie geluk aan elke seun en dogter wat gekies is om die Noord-Kaap te verteenwoordig tydens die onderskeie provinsiale weke. Ons weet julle gaan Diamantveld se naam hoog hou! #trotsdiamantveld