Baie dankie aan die volgende borge wat oefentruie geborg het vir ons 1ste en 2de span rugby:
Six Gun Grill (Bok Markram)
Pro Plants (Gerrit de Boer)
Luther Bakkes (Matriek 1990)
Pieter Scholtz (Matriek 2012)
Ons waardeer elke bydrae opreg. Julle ondersteuning maak ‘n groot verskil in ons leerders se sportervaring en ontwikkeling.
Indien daar nog oudleerders, besighede of ondersteuners is wat bereid is om ‘n stel oefentruie te borg, is julle welkom om ons te kontak.
#trotsdiamantveld











