
Lees ons jongste Aitsa! uitgawe aanlyn
Die Aitsa! Redaksie
Die Aitsa! redaksie streef daarna om aan DHS-leerders die geleentheid te bied om ‘n koerant saam te stel. Die Aitsa! deel die nuutste aktiwiteite en Diamantveld nuus kwartaalliks met balangstellendes en is voorwaar iets om op trots te wees.