
Redenaars
Redenaars kweek ‘n eienskap wat leerders lewenslank kan benut – die vermoë om te praat. Hierdie platform bied die geleentheid om te leer hoe om ‘n geldige standpunt te stel en dit dan met alle mag en krag te verdedig.
Daarby ontwikkel elke spreker die selfvertroue om met vrymoedigheid die wêreld aan te spreek.