
Ons bied die volgende verpligtende vakke vir graad 8 en 9 leerders
- Afrikaans Huistaal
- English Home Language
- English First Additional Language
- Wiskunde
- Natuurwetenskappe
- Sosiale Wetenskappe
- Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
- Lewensoriëntering
Graad 8 en 9 – Keusevakke (Kies enige 2 uit die onderstaande lys)
- Landboustudies
- Tegnologie
- Skeppende Kunste










