Heinrich het die afgelope naweek aan die FSSAPD Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem onder die T38-afdeling (ouderdomsgroep 17–19 jaar). Daar was selfs deelnemers uit Lesotho en Botswana – en Heinrich het uitstekend presteer! 👏 🥇 200m – 1ste plek
🥇 400m – 1ste plek
🥈 800m – 2de plek Hy het ook die meeste punte algeheel in sy afdeling behaal! 🌟 Baie geluk Heinrich. #trotsdiamantveld












