🇿🇦

Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Franklin Stevens deel uitmaak van ’n groep van 21 seuns waaruit die Suid-Afrikaanse o/16-sewesspan gekies gaan word.

Indien Franklin vir die span gekies word, sal hy in Desember Suid-Afrika in Senegal verteenwoordig.

Baie sterkte Franklin, ons hele Diamantveld-familie hou duimvas! 💎💪

#trotsdiamantveld