💎🏏
Donderdagaand om 20:00 pak Diamantveld vir Boland Landbou in ’n opwindende wedstryd op die Diamond Oval wat jy nie wil misloop nie! 🔥
Kom wys jou ondersteuning en beleef die energie langs die veld — ons Pom Poms gaan daar wees om die gees behoorlik aan te wakker!
#trotsdiamantveld











