
Debat
Die debat bied ‘n geleentheid vir leerders om nie net nuwe vaardighede aan te leer nie, maar ook die toekoms met selfvertroue aan te pak.
Leerders leer hoe om deeglike navorsing te doen en hoe om te debatteer oor ‘n onderwerp.
Daar is ‘n afdeling vir juniors en seniors om hul man te staan.