š Baie geluk aan ons oud-leerling, Simon Liversage (Matriek 2024), wat ingesluit is in die begin-XV van die Suzuki Griekwas. Die Suzuki Griekwas neem deel aan die Toyota Uitdaagbeker in Bloemfontein, waar hulle op 5 Junie 2026 teen die internasionale rugbyspan van RoemeniĆ« te staan kom. Ons is ongelooflik trots op jou, Simon! Ons wens jou alle sterkte toe vir die wedstryd en sien uit daarna om jou rugbyloopbaan verder te volg. A Posse Ad Esse
Van ‘n Moontlikheid tot ‘n Werklikheid š #trotsdiamantveld












