
Tennis Top Resultate
van 2025
- 16 provinsiale spelers opgelewer.
- Neem deel aan die Noord-Kaap Mini.
- Neem jaarliks deel aan die Marilie Moolman Tennistoernooi. Die seunsspan het in 2024 vierde geëindig uit 16 spanne, terwyl die dogters tweede geëindig het uit 10 spanne.
Tennis Nasionale Spelers
- SA Spelers O/15: Anja Lubbe
- SA Spelers O/17: Kiara Wakeford
- SA Spelers O/19: Kiara Wakeford













