
2025
Top Akademiese skool in die Noord-Kaap provinsie
Uitstaande akademiese skool met ‘n 99,36% slaagsyfer.
Aangewys as die top Wiskunde en Fisiese Wetenskappe skool in die provinsie.
A-gemiddeldes: 9
B-gemiddeldes: 27
A-vaksimbole: 119
B-vaksimbole: 161
Baccalaureus toelating: 86.07%
Diploma toelating: 12.02%
Mia Truter is die dux leerder met ‘n gemiddeld van 87.33% en sy beklee die vierde posisie in die Noord-Kaap .
Anika van der Merwe beklee die 9de Posisie in die Noord-Kaap.
Milan Snyman beklee die 12de posisie in die Noord-Kaap.
Danika Meyer beklee die 14de posisie in die Noord-kaap.










