Twee van ons atlete het onlangs aan die Highgate Interprovinsiale Tweekamp-byeenkoms deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. 🏅 Lehane Lategan het met ’n puik vertoning ’n 1ste plek verower.
🏅 Louis Lategan het ook sterk meegeding en ’n 6de plek behaal. Baie geluk aan beide atlete met hul harde werk en toewyding. Julle dra Diamantveld se naam met trots! 💎💪 #trotsdiamantveld












