🎾🎾 Diamantveld se o.15 tennis seuns het onlangs aan die HJS Paarl o.15 Toernooi in die Paarl deelgeneem en goeie ervaring teen sterk skole opgedoen. Uitslae: Wen vs Paarl Boys’ High B – 6–3 Verloor vs Paul Roos Gimnasium – 9–0 Verloor vs Paarl Gimnasium – 6–3 Wen vs Paarl Gimnasium B – 5–0 Wen vs Paarl Boys’ High B – 5–3 Die span behaal ’n algehele 5de plek in die toernooi. Baie geluk aan ons seuns en afrigters met hul harde werk en trots waarmee Diamantveld verteenwoordig is. 💎🎾 #trotsdiamantveld













