Ons 1ste span rugbygroep het die afgelope naweek aan die Six Gun Grill Summer Festival deelgeneem in Wellington, ’n waardevolle geleentheid wat as proewe vir die groep gedien het. Die groep het ‘n totaal van 4 wedstryde gespeel teen Outeniqua 1 en 2, Swartland en Paulus Joubert. Ons sien met opgewondenheid uit na die 2026-rugbyseisoen! 🏉 #trotsdiamantveld