
Ons bied die volgende verpligtende vakke vir graad 10 tot 12 leerders
- Afrikaans Huistaal
- Engels Huistaal
- Engels Eerste Addissionele Taal
- Wiskunde
- Wiskundige Geletterdheid
- Lewensoriëntering
Graad 10 – Keusevakke (Kies enige 3 uit die onderstaande lys)
- Besigheidstudies
- Ekonomie
- Fisiese Wetenskappe
- Geografie
- Ingenieursgrafika en Ontweerp
- Landbouwetenskappe
- Lewenswetenskappe
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Rekeningkunde
- Toerisme
- Verbruikerstudies
- *Visuele Kunste
* Leerders moet deur die Kunssentrum gekeur word om Visuele Kunste te neem
Graad 11 – Keusevakke (Kies een uit elke groep)
Groep 1
- Fisiese Wetenskappe
- Besigheidstudies
- Rekenaartoepassingstegnologie
- *Visuele Kunste
Groep 2
- Lewenswetenskappe
- Ekonomie
- Toerisme
- *Visuele Kunste
Groep 3
- Rekeningkunde
- Geografie
- Toerisme
- Verbruikerstudies
- *Visuele Kunste
* Leerders moet deur die Kunssentrum gekeur word om Visuele Kunste te neem
Graad 12 – Keusevakke (Kies een uit elke groep)
Groep 1
- Fisiese Wetenskappe
- Besigheidstudies
- Rekenaartoepassingstegnologie
- *Visuele Kunste
Groep 2
- Lewenswetenskappe
- Ekonomie
- Toerisme
- *Visuele Kunste
Groep 3
- Rekeningkunde
- Geografie
- Verbruikerstudies
- *Visuele Kunste
* Leerders moet deur die Kunssentrum gekeur word om Visuele Kunste te neem










