Ons atletiekspan is reg om Pretoria aan die brand te hardloop wanneer hulle aan die TUT Top 14-byeenkoms gaan deelneem! 💪
Hierdie geleentheid bring van die beste skole in die land bymekaar en ons atlete is gereed om hul talent en deursettingsvermoë op die groot verhoog te wys.🌟
Sterkte aan elke atleet en afrigter, ons is trots op julle en staan bankvas agter julle!🏅🙌
#trotsdiamantveld











