Jonathan Harding, oud-leerder van Diamantveld, speel vir Tuks Young Guns.
Hierdie foto is geneem na hul wedstryd teen UCT in die Kaap. Tukkies het die wedstryd gewen.

Ons hou jou rugbyloopbaan met trots dop en wens jou alle sterkte toe met wat voorlê.

Diamantveld staan bankvas agter jou! 🏉

Baie geluk Jonathan!

#trotsdiamantveld