🏆 Baie geluk aan ons Top 20-atletiekspan wat vir die tweede agtereenvolgende jaar die Hartswater Top 20-byeenkoms wen – met ’n indrukwekkende 28 015 punte op die amptelike punteleer! Baie geluk aan elke atleet én afrigter wat deel was van hierdie besondere oorwinning. Ons is ongelooflik trots op julle! 💎🔥 #trotsdiamantveld















