Baie geluk aan elke seun wat gekies om Griekwas te verteenwoordig tydens die onderskeie provinsiale weke. Ons weet julle gaan Diamantveld se naam hoog hou! #trotsdiamantveld