🏅💎 Ons is ongelooflik trots op ons atlete wat die afgelope naweek aan die SASA Kampioenskappe deelgeneem het en uitstekende prestasies gelewer het. 🏅 Hoogtepunte van die kampioenskappe: 🥇 Danika Roets – 1ste plek in Hamergooi
🥉 Liesa Krüger – 3de plek in die 1500m en 4de plek in die 800m Baie geluk ook aan:
💎 Marele van Jaarsveld
💎 Hailey Botes
💎 Aiden Ruiters
💎 Mckayla van Jaarsveld
💎 Dariano Mitchell
💎 Tiaan Groenewald
💎 Lie Anne Kriel #trotsdiamantveld














