Baie geluk aan ons o/14’s wat vir Hoërskool Waterkloof 21-17 geklop het in George tydens die Kwagga Week by Outeniqua.

#trotsdiamantveld

Choctaw Spur Steak Ranch