Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat die volgende leerders gekies is om die Griqualand Wes-span te verteenwoordig tydens die SA Kampioenskappe wat op 20–21 Maart 2026 in Oudtshoorn plaasvind!
👏 Baie geluk aan:
• Louis Lategan (O/15 Seuns)
• Stian Mostert (O/15 Seuns)
• Theodore Opperman (O/15 Seuns)
• Ruben Grobler (O/17 Seuns)
• Lehane Lategan (O/17 Dogters)
• Elizabeth Opperman (O/19 Dogters)
• Nika Botma (O/19 Dogters)
Ons wens julle alle sterkte toe vir die nasionale kampioenskappe, ons staan bankvas agter julle! 💪🔥
#trotsdiamantveld











