🏅🏅

Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Noord-Kaap span opgeneem is en ons skool by die SASA Kampioenskappe gaan verteenwoordig:

• Hailey Botes – Hamergooi
• Marele van Jaarsveld – Hamergooi
• Aiden Ruiters – 100m
• Mckayla van Jaarsveld – 200m & 400m
• Lehane Lategan – 200m & 400m
• Dariano Mitchell – 100m & 200m
• Tiaan Groenewald – Hoogspring
• Danika Roets – Hamergooi

Ons is ongelooflik trots op julle prestasie en wens julle baie sterkte toe vir die kampioenskappe! 💙💛

#trotsdiamantveld