Baie geluk aan ons o/16 rugbyspan wat ’n uitstekende oorwinning behaal het teen Marlow Landbouskool met 52–29 in die Paarl! 💥
Dit was aanskoulike, aanvallende rugby van begin tot einde.
Welgedaan manne – julle maak Diamantveld trots! 💎🔥
#trotsdiamantveld











