Baie sterkte aan ons eerstespan-netbal wat in Pretoria deelneem aan die Menlopark Netbaltoernooi.

Ons hou duimvas vir julle en wens julle alle sterkte toe!

#trotsdiamantveld