Diamantveld staan ’n goeie kans om verskeie toekennings in te palm tydens ruggas media se jaarlikse prysuitdeling. Ruggas Media erken jaarliks afrigters, spanbestuurders en skole wat tydens die rugbyseisoen in verskeie fasette uitmuntend presteer het.

Hier is die kategorieë waarin Diamantveld benoem is:

Afrigter van die Jaar: Mnr. Vlos Molnar

Skool van die Jaar: Diamantveld

“Most Improved” Skool van die Jaar: Diamantveld

Die publiek sal die geleentheid kry om te stem oor wie en watter skole met die titels sal wegstap as die beste in Suid-Afrika.

https://ruggas.co.za/ruggas-awards-2025-top-10-candidates-named/?fbclid=IwdGRzaAM1LaxjbGNrAzNfLWV4dG4DYWVtAjEwAGJyaWQRMVRuVVc0OFNDTkF1UnVjaTIBHqneRbFOsvOwJx4xiFGYGt1IxNTJ5YibXC99OAPrDlG9nIaz1vWVJDWDkL7C_aem_NSIQVW74k1rSwHjd4OaOKg&sfnsn=scwspwa

#trotsdiamantveld