Teambo het vandag vir ons VRL kom kuier. Die doel van die aktiwiteit was om die leerders te wys dat spanwerk en kommunikasie van die sleutelfaktore vir goeie leierskap is.
Baie dankie Teambo dat julle die tyd met ons VRL kom spandeer het.