Baie sterkte aan ons 1ste span en o/15-span wat vandag deelneem aan die finaal van die Kovsie-liga.

Ons 1ste span kom om 14:50 op Shimla Park teen Hoërskool Witteberg te staan, terwyl ons o/15-span om 10:50 kragte meet met Bethlehem Voortrekker.

Sterkte manne – bring die bekers huis toe!

#trotsdiamantveld