Baie geluk aan ons 1ste-span seuns wat die afgelope naweek in Upington deelgeneem het en as die beste in die provinsie gekroon is.

Hulle het vir KHS met 2–1 in die semi-finaal geklop en daarna Hoërskool Noord-Kaap met 6–1 in die finaal verslaan.

Dit is ’n merkwaardige prestasie – welgedaan, seuns!

#trotsdiamantveld