Baie geluk en sterkte vir die volgende atlete wat ingesluit is in die Griekwaland-Wes span wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe in

Stellenbosch vanaf 31 Maart tot 1 April.

Toors Bezuidenhout
Theuns Janse van Rensburg
Emma Hamman
Hardus van der Merwe

#trotsdiamantveld