Ons wens 2 oud-leerders, Mariné Vos en Hendri Swiegers sterkte toe in die finaal wat vandag gespeel word. Hulle neem deel in die USSA Tennis Kampioenskappe wat lewendig uitgesaai word op SABC 2 om 09:00.
Baie sterkte Mariné en Hendri!