Baie sterkte aan ons tennisspan wat hierdie week aan die alombekende Marilie Moolman Tennistoernooi in Cradock deelneem.
Die toernooi vind van 14 tot 16 Augustus 2025 plaas.
Gee julle beste hou, hou die fokus, en geniet elke oomblik op die baan! 🎾
#trotsdiamantveld











