Volg ons op sosiale platforms:
Dankie Panarottis North Cape Mall vir n heerlike tennisafsluiting.
Dankie aan elke leerder wat die jaar gespeel het en gesorg het vir n jaar vol grappies en goeie sportmanskap.
Dankie aan elke tennis-personeellid vir jul harde werk!
#trotsdiamantveld