Baie geluk aan Francois Holtzhausen wat die eerste gekeurde speler in die kwarteindstryd geklop het en in die finaal deelgeneem het in die Noord-Kaap Masters. Francois verloor in die finaal teen Ruan Delport. Ruan Delport se pa, Jan Peet Delport is ‘n oud-hoofseun van Diamantveld.

#trotsdiamantveld