Baie geluk aan die volgende tennisspelers wat op 1 en 2 Maart 2025 aan die **Synergy Cup** deelgeneem het. Die toernooi het in Kaapstad plaasgevind, waar die Noord-Kaap o.19B- en o.15B-spanne gesamentlik ‘n derde plek behaal het.

Ons wens julle geluk met hierdie besonderse prestasie!

#trotsdiamantveld