Tydens die Noord-Kaap Mini 4 tennistoernooi, het ons spelers puik gevaar. Spelers van sover as Gauteng en Noordwes het deelgeneem.

Die uitslae is as volg:

Vroue Ope:
Cherise Müller, 1ste.
Lee-Ann

Opperman, 5de.
Adri Treurnich, 8ste.

Mans Ope:
Juan Vermeulen, 2de.
Daniël Snyman, 6de.

Seuns Enkels o/16:
Juan du Plessis, 5de.
Hennie Swanepoel, 9de.

Vroue Dubbels Ope:
Cherise Muller /Lee Ann Opperman, 2de.

#trotsdiamantveld