Baie sterkte aan ons 1ste rugbyspan wat hierdie naweek gaan meeding aan die St John’s Easter Rugby Festival in Johannesburg!
Dit is ’n groot mylpaal, aangesien dit die eerste keer is dat ons aan hierdie rugbyfees deelneem – en ons pak dit voluit aan teen Pretoria Boys High en Welkom Gimnasium!
Laat waai, manne! Gee alles op die veld! 🏉🔥💪
#trotsdiamantveld











